Verlede

Oktober 26, 2007 at 11:45 vm 3 Kommentaar

As oud word
ons inhaal
sal jy nog bly staan
afgeleë
jou gesig
weërspieël
dat jy wou
terug kom
van toe tot nou
iets jou terug gehou
sal dit help
as ons hande sluit
verenig in ons liefde
weer probeer
sal jy weer
omdraai
in die glans van
ons verlede….

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

Sê jy genoeg Dankie Hel is dit dinsdag? Hoe was jou naweek? Cheethas

3 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Oktober 26, 2007 om 1:10 nm

    Baie mooi. Net so mooi soos ons BOKKE!!

    Reply
  • 2. Roer  |  Oktober 26, 2007 om 8:24 nm

    Dis baie mooi woorde.

    Reply
  • 3. lanaba  |  Oktober 30, 2007 om 4:32 nm

    Dis mooi almal van hulle – is dit jy wat so toor met woorde?

    Troedelkies

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: