Reënboog

Oktober 25, 2007 at 9:08 vm 1 comment

Het jou soeke
na ware liefde
ge-eindig
dink en droom ons
keer op keer
weet jy
dat jy my
lewe en hart
volkome beheer
gedagtes aan jou
dra my deur
my dag
ek hunker na jou
my wese en wil
jy is die sonskyn
in my dag
my hart is
aan jou vasgebind
niks onder die son
is toevallig nie
ek wil daar vir
jou wag
tot die reënboog
sy kleure oor
ons gooi……

Entry filed under: Gedigte, Liefde. Tags: .

Jy Vriendin

1 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Oktober 25, 2007 om 12:41 nm

    Neykie kry hierdie gedigte van jou asseblief in boekvorm, dit is pragtig, keer op keer, dit raak mens se hart, ai ek is so bly vir jou part dat jy ware geluk en liefde gevind het.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: