Moffies? Verskil tussen…..

Oktober 24, 2007 at 11:14 vm 1 comment

Heyo,

Dink julle dat Moffies en Lesbene enigsins anders as ons “gewone” mense is? Wie sou jy verkies as ‘n vriend.  Sê hulle nie dat moffies is ‘n vrou se beste vriend nie?

Ek persoonlik dink hulle is mense net soos ons.  Nou die dinge loop so, gister besoek Wikus my by die werk, heelwat later so 8uur praat ek en Johan(my kollega en ‘n moffie van formaat) met mekaar op mxit- hy vra toe of dit my boyfriend is?  Hy sê toe ook dat Wikus SEXY.  :lol:  Wat ek persoonlik dink dit is ‘n moerse grap, en ek vertel dit vir Wikus wat dit nie as ‘n grap vat nie- Wikus se dadelik hy gaan nie weer na my werk toe kom nie(hel is hy dan nou bang vir ‘n moffie) ek sê toe maar jy kan mos, moet net nie iets laat val as Johan naby is nie :mrgreen:

Ek geniet dit vreeslik as Johan na my toe kom en sê die en daai is mooi- ek maak mense heavy ongemaklik met sulke dinge maar ek sien dit as ‘n grap.

Liefde of verliefgeid? Wat is die verskil.

o1qwmwxxbrbqotrnns3meqjpvnsxjdteuyr3ad96iacmnxtvsddh9qyfijh18snt_p120x90.jpg

Hey geniet jou dag, ek is pè vir sommer alles.
Liefde
rené

Entry filed under: Alles en nog wat, Hartseer, Liefde. Tags: .

Hoop Jy

1 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Oktober 24, 2007 om 11:44 vm

    Neykie jong my sussies is bevriend met moffies en lesbene (koeksusters) en hulle kom redelik goed oor die weg met hulle. Wikus beter maar keer vir sy wickets hoor!! Geniet jou dag, ai toggie hierdie gediggies van jou is almal pragtig.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: