Jy

Oktober 24, 2007 at 1:19 nm 3 Kommentaar

Maak woorde
jou ook seer
verblind
sal ek leer
van vashou,
en omgee
net om hier
by jou te wees
het my siel genees
vergeet sal ek nie
my begin en einde
Dis jy

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

Moffies? Verskil tussen….. Reënboog

3 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Oktober 24, 2007 om 2:12 nm

    Hierdie ene is seker spesiaal vir Wikus, ai jy het ‘n prag talent ontvang!! Woeker daarmee!!

    Reply
  • 2. neykie  |  Oktober 24, 2007 om 2:24 nm

    extra spesiaal dit is. Wikus volmaak my en hy aanvaar my vir wie en wat ek is. Mal!!! 😆

    Reply
  • 3. Dellie  |  Oktober 25, 2007 om 8:53 vm

    Dis wonderlik as iemand jou aanvaar net soos jy is! Geniet dit!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: