Hoop

Oktober 23, 2007 at 11:33 vm 2 Kommentaar

Was alles
te veel
oordonderd
deur skuldgevoelens
kan ek leer vertrou
dat in jou arms hou
kom wat wil
jy sal altyd
bly staan
huiwer jy of
gee jy jou alles
is dit net ek
wat hier staan
en bly Hoop…

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

Koei Moffies? Verskil tussen…..

2 Kommentaar Add your own

  • 1. feetjieland  |  Oktober 24, 2007 om 10:21 vm

    Wow!!! Jy moet regtig ‘n digbundel saamstel, jy skryf pragtig… maar..soveel onsekerheid in jou hart..?? ‘n Liefde waarin jy alles sit en nie kan verstaan waarom jy nie alles terugkry nie…??Maar jy het nog nie moed opgegee nie, en bly glo, hoop, droom..

    Reply
  • 2. neykie  |  Oktober 24, 2007 om 10:34 vm

    um wel ek skryf net nie hoofsaaklik oor my liefde en lewe nie. ek lees rond en sien ander mense se pyn. Jy kan nie met toe oë deur die lewe gaan nie.

    ~dankie~
    n

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: