Wat is die lewe?

Oktober 22, 2007 at 12:24 nm Lewer kommentaar

Die lewe is ñ uitdaging – aanvaar dit.
Die lewe is ñ geskenk – neem dit.
Die lewe is ñ avontuur – waag dit.
Die lewe is verdriet – kom dit te bowe.
Die lewe is ñ tragedie – staar dit in die gesig.
Die lewe is ñ plig – voer dit uit.
Die lewe is ñ geleentheid – neem dit.
Die lewe is ñ reis – voltooi dit.
Die lewe is ñ belofte – vervul dit.
Die lewe is ñ liefde – geniet dit.
Die lewe is ñ stryd – pak dit aan.
Die lewe is ñ legkaart – los dit op.

Die wenner is altyd deel van die oplossing – die verloorder is altyd deel van die probleem.
Die wenner het altyd ñ program – die verloorder het altyd ñ verskoning.
Die wenner sè: “Laat my toe om dit vir jou te doen” – die verloorder sè: “Dit is nie my werk nie”.
Die wenner het ñ antwoord op elke probleem – die verloorder sien ñ probleem in elke antwoord.

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

BOKKE GELUK OUENS!!!!! Gister’s

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: