BOKKE GELUK OUENS!!!!!

Oktober 22, 2007 at 8:30 vm 3 Kommentaar

20071021180826voor.jpg

Man ek is moerse trots om ‘n Suid-Afrikaner te wees. Boys bring it home

Ek het saam Wikus die game gekyk by Barbara se huis, ons het lekker saam geskreeu. Al het die ander gedreig om ons op ‘n staduim uit mekaar te skuif oor ek en hy heeltyd giggel.

is is

Wikus het voorspel dat daar geen drieë gedruk gaan word nie. Ek het myself gate uit geniet en net die ding dat ek dit saam Wikus kon kyk was al klaar ‘n GROOT pluspunt.  Hey geniet jou dag, recover jy nog van die naweek se seëvieringe? Elke keer as die bokke punte aangeteken het , het ons ‘n shooter gedrink en dit is die begin van babelas.

Liefde
R

Entry filed under: Alles en nog wat, Sport. Tags: .

Pyn Wat is die lewe?

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Dellie  |  Oktober 22, 2007 om 11:08 vm

    Geluk Bokke!

    Dit was seker nie die opwindendste wedstryd wat ek al ooit gekyk het nie, maar die feit dat hulle gewen het, maak op vir alles!

    Die lewer het darem gehou, ook maar net-net, en gister kon ons al darem begin recover! Mag die heerlike gees was nou heers in SA lank bly!

    Reply
  • 2. SHARKS  |  Oktober 22, 2007 om 12:47 nm

    Eish ek voel nie so vars vandag nie, te veel Amarula en te veel ROSE wyn gesuip, ekke is vanag op ‘n ander planeet.

    GELUK BOKKE!!

    Reply
  • 3. Roer  |  Oktober 23, 2007 om 10:50 vm

    Selfs ek wat nie ‘n drinker is nie, het 2 Springbok shooters gehad. Man, dit was hectic! Geluk Bokkies!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: