Gedig vir die Bokke?

Oktober 19, 2007 at 8:34 vm 3 Kommentaar

 beker

Rose julle dorings is geknip
hier kommie bokke sing Leon
terwyl ons ‘n brandy drink
Skreeu jy vir Habana
Of hol jy liewer weg
As die score versleg
Het Ndungane jou ook gaande
maak jy ‘n molshoop van ‘n Berg
Skop jy saam Percy pale toe
links of regs verby
 
Het Steyn jou laat krul
van die lekker kry


Het jy jou Jean aan
En drink jy vandag net Muller’s
Eet jy chips uit Bakkies
Het jy die BJ shooter al getry
Het jy die “Butch”er besoek 

Verstaan tog net dat my bloed is groen
Gaan jy jou hart op jou mou dra,
Of kruip jy liewers weg
Sal jy aanhou bid
Dat die goue beker
Die bokke se wêreld versit. 

The full squad is: Percy Montgomery, JP Pietersen, Jaque Fourie, Francois Steyn, Bryan Habana, Butch James, Fourie du Preez, Dannie Roussouw, Juan Smith, Schalk Burger, Victor Matfield, Bakkies Botha, CJ van der Linde, John Smit and Os du Randt. The replacements: Bismarck du Plessis, Jannie du Plessis, Johannes Muller, Wikus van Heerden, Ruan Pienaar, Andre Pretorius and Wynand Olivier.Hierdie manne draf Saterdag aand op die veld. 

Heit more is dit die game van die Century? Ek reken die Bokke gaan die beker huistoe bring.  Wat het jy beplan vir more ‘n braai en almal wat ‘n dop of 2 wegslaan, onthou net ry versigtig huistoe of moet glad nie eers bestuur nie. Slaap op die grond vat jou opblaas matrassie saam vir jou eie veiligheid.  :mrgreen:  

Geniet julle naweek

Entry filed under: Alles en nog wat, Sport. Tags: .

Sand Bokke Rugby Squad

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Dellie  |  Oktober 19, 2007 om 8:47 vm

    Yes! Yes! Go Bokkies!

    Reply
  • 2. SHARKS  |  Oktober 19, 2007 om 9:16 vm

    GO Bokke.

    Reply
  • 3. feetjieland  |  Oktober 19, 2007 om 9:45 vm

    Hoor hoor!!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: