Oorgawe

Oktober 17, 2007 at 1:49 nm 3 Kommentaar

lewe mens met oorgawe
nuwe beginne
hoe sluit mens
‘n hoofstuk van
jou lewe af
sonder terug kyk
hoe leer mens
vorentoe kyk
het die donker wolke
op jou ook toegesak
sal ons leer vertrou
op ander wat
niks
gee en net neem
lewe jy on-uithoudbaar
gaan more weer
geluk bring
vernietig,wag ek…..

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

AirSupply, Golden oldies Omgee

3 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Oktober 17, 2007 om 3:15 nm

    As jy maar weet hoe ek hoop en bid dat dinge in my eie lewe weer rigting kan en sal kry. ‘n Nuwe hoofstuk, met nuwe karakters, nuwe gesigte, nuwe liefde, nuwe geluk, nuwe môre’s.

    Geniet jou dag.

    Reply
  • 2. Dellie  |  Oktober 18, 2007 om 9:43 vm

    Jy skryf baie mooi. Ek raak altyd stil hier by jou. Dankie. Hoop jy het ‘n stunning dag!

    Reply
  • 3. feetjieland  |  Oktober 18, 2007 om 11:23 vm

    Dis pragtig! Al ooit daaraan gedink om digbundel saam te stel? Jy verwoord meeste van ons se emosies en vrae..

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: