Nuwe dag Nuwe begin, sal mens jou self vind?

Oktober 17, 2007 at 8:28 vm 1 comment

Vir eendag in my lewe het ek hierdie persepsie dat alles sal oky wees, ek verwag nie dat Waldo my sal kan vergewe nie, of dat ons vriende kan wees nie- want om die “music te face” sal soveel makliker wees as om te bly hoop dinge raak nie ongemaklik as ek by Barbara gaan kuier nie.  Ek was verkeerd in die sin van, ek het vir iemand anders gekyk en ek was nie eerlik met Waldo oor hoe ek rerig voel nie.  Het dit wat ek gevoel het vir Waldo was dit nie gewoonte nie, die ergste is hy wil nie herken dat dinge tussen ons ooit sou uitwerk nie. Mens is nog jonk en jy gaan nie met die eerste ou wat op jou pad kom trou en al die dinge nie. 

Om sekerheid te kan hê oor een persoon en tog op iemand anders (wat in elke sin van die woord) net soos jy dink, verlief te raak is om te weet dat geluk lê by jou.  Wikus het van die eerste keer wat hy my gesien het van my gehou, en ek het ook.  Vir hom was ek die meisie met die brille wat sy voete onder hom uitgeslaan het.  My hart was nie meer by my nie dit het my verlaat. Sodoende het Wikus sy arme suster(Barbara) mal gemaak oor my. Tot ek ingestem het dat B vir Wikus my nommer kan gee ‘n dag voor dat Waldo met my uitmaak. 

Het ek verkeerd geoordeel moes ek dinge tussen my en Waldo eers af eindig voor ek met Wikus oor mxit en sms’e begin gesels het?

Vandag voel my gemoed ligter, alhoewel Waldo nie wil aanvaar dat hy my verloor het nie, en try hy nou Wikus se naam sleg maak by my.  Ek ken Wikus nie persoonlik nie maar ek weet watter tipe mens is hy, al vandat ek en Barbara vriendinne is.  Somehow i think this one is going to last……..

Jubel jy
kom loop
saam my
vir nou
sal ek
my hart
neerlê
daar waar
jy rus
sal ons
geluk vind
in mekaar
se arms
by jou
is ek myself
vir eers
kan ons
saam dans
in die reën
net ek en jy….         

hearts                                 

Hoop jou pad is sonder klippies en glad en dat jy kan glimlag en weet ek is nie alleen hier nie, daar is iemand wat omgee.

 Liefde
René

Entry filed under: Alles en nog wat, Hartseer, Liefde. Tags: .

Altyd AirSupply, Golden oldies

1 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Oktober 17, 2007 om 12:45 nm

    Nyekie mens kan ook nie ‘n moordkuil van jou hart maak nie, jy het die regte ding gedoen, jy het getwyfel oor jou en Waldo, en jy is so seker van jou en Wikus, ek glo dit gaan werk tussen julle. Net die beste vir julle twee’tjies (lekker om jonk te wees, verlief te wees!) GENIET ELKE OOMBLIK DAARVAN.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: