AirSupply, Golden oldies

Oktober 17, 2007 at 12:25 nm 1 comment

Everytime I see you, well the rays of the sun are all
Streaming through the waves in your hair
And every star in the sky is taking aim at your eyes
Like a spotlight
The beating of my heart is a drum and it’s lost
And it’s looking for a rhythm like you
You can take the darkness from the deep of the night
And turn it to a beacon burning endlessly bright
I gotta follow it ‘cause everything I know
Well, it’s nothing ‘till I give it to you

Hierdie song van Airsupply is die flippen mooiste song ooit. 

 no1: Rod Stewart – have i told you lately that i love you
no2: Airsupply – making love out of nothing at all
no3: Prince – purple rain
no4: Kris Kristoferson – take the ribbon from your hair
no5: Bryan adams/Rod Stewart/Sting – All for one

Nuutste 2007 beste songs op my lys:

No1:  Timbaland – the way i are
No2: Gwen Stefani – 4 in the morning
No3: Fergie – Big girls don’t cry
No4: Shayne Ward – If that’s oky with you
No5: Sugarbabes – About you now

(Let wel hierdie lysie van 2007 se favourites is nie altyd so nie, my smaak verander soos dag en nag)

N

Entry filed under: Alles en nog wat, Liedjies. Tags: .

Nuwe dag Nuwe begin, sal mens jou self vind? Oorgawe

1 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Oktober 17, 2007 om 3:19 nm

    Ja Purple Rain is en bly een van Prince se mooiste songs ooit. So ook BED OF ROSES dit is ‘n redelik ou song, maar so mooi. THE POWER OF LOVE van Jennifer Rush, is en sal vir altyd my gunsteling “ou” song bly. Icecream days, ek kan nou nie op die song se regte naam kom nie, maar dit is net so mooi song.

    Bettie Davis eyes mooi song met mooi woorde

    Te veel om nou aan te dink. Ek is ‘n 80’s baby.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: