Skerwe

Oktober 15, 2007 at 1:29 nm 4 Kommentaar

Is alles vernietig
die storm
het los gebreek
kon ons dit keer
wou ons?
Is jou hart nog heel
Het ek te veel geneem
le jou lewe in skerwe
van gister tot vandag
reën dit in jou hart
het alles verspoel
sal jou hart kan herstel
vertrou jy nog
maak dit sin
om te lewe in hartseer
keer op keer 

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

Bokke screensaver gaan download nou… Sugarbabes-About you now

4 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Oktober 16, 2007 om 7:09 vm

    ??

    Reply
  • 2. neykie  |  Oktober 16, 2007 om 8:04 vm

    en nou??? die vraagtekens?

    Reply
  • 3. SHARKS  |  Oktober 16, 2007 om 8:51 vm

    Neykie my hart is so stukkend hy sal NOOIT weer heel nie, dit reèn nie meer in my hart nie, te droog, my mens wees en vrou wees het weggespoel ja, en NEE ek vertrou nie meer nie, my hart so nooit herstel nie. Die lewe maak geen sin meer vir my nie!! Ek lewe maar net in en vir hartseer.

    Weereens mag jy en Wikus baie baie baie gelukkig wees, mekaar vul, mekaar lief hè, mekaar dra, daar wees vir mekaar.

    Reply
  • 4. neykie  |  Oktober 16, 2007 om 9:58 vm

    ~sharkie~

    ek kan dalk nie heel te mal verstaan waardeur jy gaan nie, maar ek hoor dit en ek voel jou pyn. Erens moet jy die laaste toue om jou bondel seerkry kan vasbind en dit in die rivier kan gooi dat dit wegspoel. Mag die Here se genade jou help om weer sin in jou lewe te bring
    Liefde

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: