Die Teutels in Suid-Afrika (AIHR), Naweek

Oktober 15, 2007 at 11:37 vm 3 Kommentaar

teutelsdie teutels op die stage by AIHR
Links: Mikey
Middel: Paul Sr
Regs: Paul Jr

sharksGeneraal se motorfiets

dsc00432.JPGdsc00453.JPGdsc00447.JPG

Julle my naweek was woelig. Vrydagaand ‘n braai by Barbara se huis gehad vir haar verjaarsdag, waar die K@K toe die fan gestrike het met Waldo wat my los om dat ek Wikus glo uit sy klere gekyk het, Wikus los sy girl en nou is ons saam. Hel dat ek nou ooit kon dink mans sal oor my baklei.  Ek voel seer, ‘n pyn wat ek nie verstaan nie, en waldo try met alle mag dat ek hom terug vat.  Sometimes you win sometimes you lose.

Ek is nie trots daar op dat ek vir iets soos 10 minute single was en nou weer saam ‘n ou is nie.  Maar wikus ek dink hy is die een. Hy sê hy is in hierdie ding “for the long run”.  Dink julle dat so iets kan werk? Ons altwee breek weg uit ons huidige verhoudings omdat ons vrek oor mekaar en oor ons ongelukkig is? Ek weet darem ek het my kant skoon gehou, deur nooit ontrou aan Waldo te wees nie, Wikus het my die eerste keer gesms donderdag aand en toe ons begin praat is dit asof ons mekaar so goed ken, en agter kom hoe eenders ons is. Almal het vrydag aand net vir my gesê doen wat jou hart se nie jou kop nie (Sharks ek weet jy het dit ook gesê) en ek wil net dankie sê.

Geniet julle dag, mag dit nie ‘n blou maandag vir julle wees nie.

I hold it true, whate’er befall;
I feel it, when I sorrow most;
‘Tis better to have loved and lost
Than never to have loved at all.

The heart has its reasons which reason knows not of.
 

Entry filed under: Liefde. Tags: .

Te Laat Waarheid

3 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Oktober 15, 2007 om 1:08 nm

    Neykie net die beste vir die twee van julle. Ek is so BLY jy het toe na jou HART geluister, ek is sommer baie trots op jou.

    Lekker werk.

    Reply
  • 2. neykie  |  Oktober 15, 2007 om 1:33 nm

    te veel kere het ek nie, dan later dink ek terug en wonder wat as? so de hel met almal die keer ek gaan my self gelukkig maak die keer

    Reply
  • 3. SHARKS  |  Oktober 16, 2007 om 7:08 vm

    Net so te hel met wat ander mense dink en van jou agter jou rug wil skinder!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: