Vertrapte Drome

Oktober 12, 2007 at 12:11 nm 1 comment

Toe ek klein
was het ek
gedroom van my
ridder op ‘n wit perd
Jy het die droom
vertrap
Al het ek geglo
jy is,
As alles kon
verander
sou ek jou kon glo
Jy het ‘n ander
daarom is ek
verstoot
Behalwe vir
een doel
om my te kan
hiet en gebied
het jy dit reggekry
Om die mooi
te vertrap
Na staan ek
en kyk
na vertrapte drome
“Hierdie is opgedra aan iemand wat ek leer ken het, nie persoonlik nie, maar sy het ‘n plekkie in my hart oopgegrawe en dit haar “lê” plek gemaak, ek bid vir haar want ek voel haar pyn aan. ”

Liefde

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

Griep ag lekker. Sharks, Tristen B-day Te Laat

1 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Oktober 12, 2007 om 12:26 nm

    Ai Neykie dit is so mooi, ek sit sommer met trane in my oè, dankie, ek waardeer dit opreg. God seèn jou, sterkte vir jou ook, jy verdien ook net ware en opregte geluk in die lewe!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: