My Baby

Oktober 11, 2007 at 1:16 nm 1 comment

Verder as vandag
wens ek ons
kon gaan
my hart lê by ‘n ander
al is ek tog bang
om jou te verloor
waarom
is verbode vrugte
tog so aanloklik
Tyd staan nie
stil nie
die uurglas
loop leeg
Jy roep my
nie terug nie
Waar is die
prag van gister
die son in jou oë
Is ek skuldig
my Baby,
ek’s jammer……

Entry filed under: Gedigte. Tags: .

Omstandighede Bewondering

1 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Oktober 11, 2007 om 1:50 nm

    Volg jou hart luister na jou hart!! Wens ek het ook al eerder na my hart geluister, maar nou ja, jy is nog jonk, geniet jou lewe, geniet jou menswees, jou vrouwees, moenie dit weggooi soos wat ek gemaak het nie!! LUISTER NA JOU HART!! Sterkte vir jou.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: