Is ek anders?

Oktober 9, 2007 at 1:36 nm 2 Kommentaar

Het ek verander? Wel op so manier voel dit nogals so, iets het gebeur. En die ergste is ek het nie ‘n clue nie. Dalk moet ek op so ontdekkings tog gaan om my innerlike self te herontdek soos Paula van 7eLaan?

Paula: Los my ek wil alleen wees……

Behalwe vir die gevoel dat ek nou hele mal doelloos is het ek vandag gegaan vir kontak lense en mense dit voel net weird. Ek lyk weird sonder brille (aaklig as jy my vrae)
Ek het ‘n ding vir brille, deur dit te dra kan ek tenminste volle sig van my oë wegsteek sodat niemand kan weet wat in my lewe of gedagtes aangaan nie, buiten dien ek voel verlore sonder dit.

Anyways en hierdie “liriese” gedigte doen, dis nie ek nie hoor.  Ek sal net ‘n pen optel en begin skryf. Ek weet nie of dit enigsins kan deur gaan as gedigte nie, maar ja.

pfd1458pinocchio-and-jiminy-friendly-fun-posters.jpg

Hê ‘n lekker dag ek het nou omtrent baie inskrywings gemaak ek hou self nie eers mee by nie.

Tot Later
Liefde
René

Entry filed under: Alles en nog wat, Gedigte. Tags: .

jou stem Pa & Ma

2 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Oktober 9, 2007 om 2:38 nm

    Geniet dit om nou “anders” te lyk, so “make over” kan mens mos net goed doen, sou wat wou gee om te gaan vir ‘n “make over” wonder of ek ooit na iets sal kan lyk, nie eers na so “make over” sal ek na iets lyk nie.

    Neykie NEE ek weier om my brille te dra, ek weet nie eers waar die goed is nie, wil ook nie weet waar dit is nie.

    Lekker aand vir jou.

    Reply
  • 2. Dellie  |  Oktober 9, 2007 om 3:45 nm

    Hey Neykie!

    Sjoe, jy was omtrent so besig soos ‘n bytjie vandag! Ek comment sommer hier op almal.

    Die kennisgewings is classic, tipies SA! Hehe!

    En jou gedigte is net so mooi. Geniet daardie gawe.

    Ek is ook veronderstel om ‘n bril te dra, maar ek lyk vir myself weer aaklig met ene! Wys nou bietjie ‘n foto sonder jou bril sodat ons jou mooi ogies kan sien, toe?

    Lekker week vir jou verder, wees soet, hoor!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: