African Iron Horse Rodeo (American Chopper)

Oktober 9, 2007 at 11:05 vm 3 Kommentaar

 ac_pauls1_vzoom.jpgeurope8_hzoom.jpg

American Chopper wie van julle kyk dit. Wel ek mis dit nie vir enige iets in die werêld nie.

paulsr_meet_sm.jpgPaul Sr – die baas(en die pa) en jy mag dit nie vergeet nie

pauljr_meet_sm.jpgPaul Jr- ontwerp die motorfietse hoof “designer”

mike_meet_sm.jpgMikey- Foon assistent en “trash out taker” en soveel meer

vinnie_meet_sm.jpgVinnie- “custom bike fabricator” en Paul jr se vriend

onairtheme_button.jpgproduction_button.jpgxmasbike1_hzoom.jpgfantasy1_h01.jpg

Die Teutels besoek Suid-Afrika die naweek hulle is om en by 13:00uur by die African Iron Horse Rodeo, dit word gehou by die Pretoria skougronde en kaartjies is te koop by computicket

Vrydag: R70,00
Saterdag: R150,00
Sondag: R 80,00

En daar tree ook Suid-afrikaanse Bands op.

Heit ek gaan daar wees, kom jy?

Entry filed under: Alles en nog wat, Motorfiets. Tags: .

Langs my Suid afrika is ‘n wonderlike plek

3 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Oktober 9, 2007 om 1:14 nm

    Neykie ek kyk dit nie juis nie, ek weet Koos mis dit vir niks onder die son nie! Sal by hom hoor of hy sou belangstel om te gaan kyk, ek glo hy sal hoor. Maar jy kry my nie daar met ‘n bom nie! Ek het vanoggend op pad werk toe die plakkate try lees ek sien BOK VAN BLERK tree een of ander tyd hier op, ek dink amper as ek reg gelees het, in AKASIA STADSAAL, sal bietjie vanaand as ons nou terug ry huis toe, die plakkate mooi lees. Ek geniet die mannetjie se musiek nogal. Die kinders en my jongste sussie gaan nou die 19e na Nicolas Louw kyk, ook hier in die stadsaal, Angèlique kan nie meer wag nie, die kind is mos mal oor hom. (Psst hier, hoor gou gou hier, Jaco vra my nou die ander dag, hoekom gaan staan Nicolas Louw so vreeslik wydsbene – kyk maar na sy dvd, hy staan so vreeslik gevaarlik – Jaco reken dit is omdat DIT te vol is, nou is dit swaar en kan hy nie sy bene mooi toe kry nie)!! (Hie hie ek het lekker gelag vir die kind)

    Reply
  • 2. neykie  |  Oktober 9, 2007 om 1:19 nm

    Lol:mrgreen: eish ek het ook nogal gewonder. Jaco vat nogal ‘n wille raai skoot maar dalk wie weet???

    Reply
  • 3. Skoorblok  |  Oktober 26, 2007 om 10:47 vm

    Daai spul al raakgeblaai op die skottel, maar dis ‘n klomp loud Amerikaners!

    Ek is wel verstom oor wat hulle skep en verrig.

    Nogal jaloers dat julle dit self onder oe kry daar bo!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: