Langs my

Oktober 8, 2007 at 2:53 nm 1 comment

Langs my
brand die kers
ek lê terug
en wonder
Hoe kon jy
Ons liefde so vertrap
Vertroue het gekwyn
met die eerste sonskyn
het my hard
verhard
Teen die sagte skanse
van jou glimlag
jou hande
het ek gedroom
om jou nooit te verloor
jou hier te kon hou
Jou woorde
maak my wonder
kan ek aanhou glo
jaloers hoef jy nie te wees
vir niemand anders as jy
het ek leer lief word
Leer vertrou
Langs my
wil ek hê moet jy wees…….

Entry filed under: Alles en nog wat, Liefde. Tags: .

Op ligter noot want dis VRYDAG African Iron Horse Rodeo (American Chopper)

1 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Oktober 9, 2007 om 8:10 vm

    Neykie dit is regtig pragtig hoor!! Klink my mos al asof jy baie lief kan wees vir hierdie Waldo, ekke hoop maar net hy voel ook so oor, net die beste vir die twee van julle.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: