Britney

Oktober 3, 2007 at 1:14 nm Lewer kommentaar

Britney+SeanBritney Spears aka unfitney het heelemal koekoes geraak, waar is die mooi onskuldige meisie wat duisend ouens se kniee op ‘n tyd laat lam raak het en jong gillende meisie wat haar as rolmodel gesien het. Sean Preston en Jayden James is maandag tydelik uit Britney se sorg verwyder en aan ex-Kevin toe vertrou.

seanjayden

Mens wonder maar net wat het verkeerd geloop en haar “terug”  keer na die musiek bedryf het ook nie so goed afgeloop nie. Is dit die emosionele kant wat wys, wat om hulp roep? Het haar egskeiding van Fed-ex iets hiermee te doen? Britney is toe met ‘n California rybewys “ge-issue”

rybewys

Sy gaan ook nou glo aan die  judge se “checklist” voldoen, sodat sy haar kinders kan terug kry. Heito mens weet nooit wat in die celebs se koppe aan gaan nie. Mag Britney as dit die regte tyd is wel terugkeer met vol stoom.

britbrit2

Entry filed under: Alles en nog wat, Celebs. Tags: .

Poena is koning Reën…21ste

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: