Poena is koning

Oktober 2, 2007 at 10:03 vm 1 comment

poena&vaatjie

as daar nou een fliek is wat ek nog wil kyk is dit Poena is koning, almal se dis ‘n baie goeie fliek, daar word erg gevloek. En as mens so daar aan dink klink dit mos nie so erg in engels nie, maar afrikaans is dit mos ‘n ander storie.

Ek moet nou die bank gaan aandurf, sal ek dit waag? dis mos altyd ‘n gemors so op die end van die maand.  Ek  is vandag nie baie lekker nie, voel asof ek iets/iemand maar nie rerig wil herken wie dit is nie.

haapy feetTristen verjaar die 11 Oktober en ons beplan ‘n Happy feet partytjie vir hom. Julle moet hom sien as hy vir ou Mumble sien “dans’. Ek het hom ongelooflik lief, ek sal die son maan en sterre vir hom wil gee.
Mumble: [after he dives off the ice cliff] Adios, Amigoooooos!

 “Mag jy soos die Zebra nie omgee wat die wêreld van jou dink nie – geniet elke ooomblik van die lewe, al dink party mense jy doen dit in jou pajamas!”

Liefde en geniet julle dag
René

p.s alwee tyd vir sop en potbrood(wie is in?)

Entry filed under: Alles en nog wat, Flieks. Tags: .

Springbok Oorwinning Britney

1 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Oktober 3, 2007 om 11:04 vm

    Sop en potbrood ekke is in – dit is mos nou kos vir ‘n koning. MAAR ai toggie ek probeer so hard om nog gewig af te skud, drink nog meer water, (ek dink as iemand my ore te hard trek, gaan ekke soos ‘n spuit fonteintjie spuit oral waar daar ‘n gat is)! Het vanoggend Angèlique se Hipster aan, ek was so bly toe ek in die broek pas – maar ek weier om my te weeg, sodra my SJOE SJOE broekie my pas, sal ek my weeg, nie voor die tyd nie !!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Oktober 2007
M T W T F S S
« Sep   Nov »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: