Lekker man, ek laaik

September 27, 2007 at 8:24 vm 3 Kommentaar

More, more

 Hoop julle blog maaikies geniet die reën so baie soos ek, ek totally love it as dit so sous. Tyd vir sop en potbrood-Sharks wat sê jy sal jy my darem nooi?

Al bad thing is dat mens moet werk nè…..

Later
R

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Sonder arms Reën reën en nogmaals reën. jou mening asseblief

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Dellie  |  September 27, 2007 om 9:46 vm

    Ai, dit reen net so lekker hier by ons ook. Ek is g’n niks lus vir werk nie, ‘n bed en ‘n lekker DVD sou goed afgegaan het!

    Maar ek gaan beslis sop maak vandag, kan nog net nie besluit wat nie. Sal daar by Sharks gaan draai, sy het mos ‘n link na lekker resepte.

    Moenie te hard werk nie, hoor!

    Reply
  • 2. SHARKS  |  September 27, 2007 om 12:42 nm

    Jy is meer as welkom, ek het nou vanoggend mince uitgehaal, ek dink nie dit gaan lekker sop maak nie, sal maar die naweek sop maak, met potbrood lekker man. Jong hier in die stad het dit nog nie so baie gereèn nie, so paar verlore druppels wat geval het, dit is toe getrek, hoop maar ons kry later daai reèn wat julle nou het.

    Lekker dag vir jou mensie.

    Reply
  • 3. SHARKS  |  September 27, 2007 om 1:06 nm

    Mens ek sukkel met my SKYPE. Ek dink die werk het dit geblok. Mail my gerus my yahoo adres bestaan nie meer nie. mool5man@hotmail.com ek het vanoggend vir jou ‘n mail gestuur na jou yahoo adres toe, van my werk se mail adres, het jy dit dan nie al gekry nie?

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2007
M T W T F S S
« Aug   Oct »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: