Reën reën en nogmaals reën. jou mening asseblief

September 27, 2007 at 3:37 nm 5 Kommentaar

heito,

dit raak nou eisig koud brrrrrrrrr, wat beplan almal van julle vir so koue aand by die huis? Lekker onder dik kombers inkruip saam julle geliefdes en tv kyk?

Geniet dit!

ek wil graag weet wat dink julle van die volgende. Eerlike opinies asseblief

In vroeer jare het dit altyd so gewerk, meisies kuier nooit by mans nie. Dit was beskou as die man se plig om by sy meisie te gaan kuier? het dit verander of werk dit nog steeds so?

daar sous dit nou weer. ek gaan nou huis toe.

Liefde
R

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Lekker man, ek laaik Selfmoord is dit ‘n opsie

5 Kommentaar Add your own

  • 1. Cisca  |  September 27, 2007 om 4:08 nm

    Hey Girl!!!!

    Lanklaas jou raakgelees iewers, jy sal nou baie meer van my hoor.

    Weet jy, dit hang af van die tipe verhouding wat jy het met Liefie, ek het by Johan gaan kuier en dit was geen treinsmash nie. Ons het ewe lekker in albei huise gekuier.

    Reply
  • 2. SHARKS  |  September 28, 2007 om 9:05 vm

    Cisca ek stem, tye het so verander, ons leef after all in die 20ste of is dit nou die 21ste eeu. Neykie nee ek glo nie dit is verkeerd om by hom te gaan kuier nie, geniet dit!! Kom jy vanaand potbrood en sop eet?

    Liefde

    Reply
  • 3. Suz  |  September 28, 2007 om 9:15 vm

    Jong julle ek is nog van die ou soort en glo die seun moet maar by die meisie kom kuier, maar die tye het verander en die meisie moet maar self besluit of sy gemaklik voel om by die seun te kuier en dan hang dit natuurlik ook van die ouderdom af.

    Lekker Naweek

    Reply
  • 4. Dellie  |  September 28, 2007 om 10:25 vm

    Ek stem, dis nie meer 19toet nie. Jy mag maar by die man gaan kuier, en jy mag selfs eerste flirt! Geniet dit!

    Reply
  • 5. neykie  |  September 28, 2007 om 10:49 vm

    hello, sharks ek wens ek kan kom maar die son skyn dan nou?😦

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2007
M T W T F S S
« Aug   Oct »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: