Heito, reën?

September 26, 2007 at 2:44 nm 1 comment

More more,

Ek en mof het nou ‘n uit val gehad, weet julle wat is meer as ireterend. As hy kan sien ek is besig dan moet ek my werk los en hom help, hy is so useless ek wetie wat soek hy eintlik hier nie ek wens dis al einde oktober. Ek tune hom sommer reguit “go f@ck a duck”(sorry ma as mof moet hy al gewoond wees daaraan)😦

 Anyways ek sien Waldo vinnig vannaand en dan gaan hy hazyview toe  tot vrydag, vertel my hoe gaan ek survive sonder hom vir ummmm 2 dae.  Dit gaan soos ‘n leeftyd voel ek weet sommer nou al, maar ek dink hy vat dit baie erg, hy was gisteraand amper in trane oor die foon.

Ons adsl is vandag reg gemaak, so nou sal ek darem beter inskrywings kan plaas, en dalk plaas ek my bakkies hier erens.

Lyk vir my alte vreemd met die donker wolkies en die windjie wat so waai, nou sit ek en bid vir reën want ek is mal oor die reuk na dit gereën het en as dit reën terwyl ek slaap, dan slaap ek soos ‘n baba.

Geniet julle dag verder

Liefde
R

Entry filed under: Alles en nog wat, Hartseer. Tags: .

ek en jy….. Sonder arms

1 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  September 27, 2007 om 7:27 vm

    Jou blog lyk nou pragtig hoor! Stuur daai mof in sy moer in. ‘n Roker, ‘n moffie en ‘n alkoholis gaan dokter toe vir ‘n ondersoek. Die dokter sè vir elkeen onderskeidelik as hulle nog 1 keer ingee aan hulle verslawing sterf hulle. Hulle loop in die straat af en by die pub sè die alkoholis hy moet ‘n dop drink, en sterf. Die roker en moffie loop verder en ‘n ou skiet sy stompie by die venster uit. Die moffie sè vir die roker, hy weet natuurlik as jy buk om dit op te tel is ons altwee dood.

    Geniet jou dag.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2007
M T W T F S S
« Aug   Oct »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: