Lang naweek, rugby en nogmaals rugby

September 21, 2007 at 10:20 vm 1 comment

More alle bloggers,

Vandag is ‘n dag waarna ek behoorlik uitgesien het, die dag wat ons gaan rugby kyk, JIPPIE i can’t wait. En die lekker is Waldo gaan saam……

Ek is glad nie in ‘n bui vir werk nie so ek hang net rond en maak asof ekke werk. Ek is nou so kwaad ek kan iets oor kom een van die werkers(anderkleurig dit is) het my gedreig en ek hou nie my mond nie. Anycase ek het hierdie idee dat black\white issues nie eers naastenby ooit sal weggaan nie.

Ek wil begin deur eerstens vir almal ‘n lekker naweek toe te wens, lang naweek dit is. En hopelik sien ons weer so goeie score met Suid-Afrika wat te staan kom teenoor Samoa. Sterke Bokke.

Ek het darem na woensdag ‘n halwe ligter gemoed, ek, Barbara(vriendin), Olive(haar suster) en Liandra(hulle vriendin) het lekker gesels en gehuil en ek dink soms is dit wat mens nodig het. Huil ‘n biekie dat jou oë kan skoon kom en daarna sal jy sommer tonne beter voel. So kom laat die trane vloei.

~ If the assumptions are wrong, the conclusions are not likely to be very good
~ People tend to make rules for others and exceptions for themselves.
~Sometimes too much drink is not enough
~ Complex problems have simple,easy to understand , wrong answers
~ A boss with no humor is like a job that is no fun.

Ek stuur my groete van rekenaar tot rekenaar. Lieflike naweek vir julle

Liefde
René

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Asem SHARKS, Liefde kan dit wees?

1 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  September 21, 2007 om 11:40 vm

    Ek wil nie eers comment nie, so jaloers is ek op jou, vryf dit nou maar in hoor!! Nietemin mensie geniet die rugby. Lekkkkkkkker lang naweek, ek wil hierdie naweek slegter as sleg wees, môre gaan ons na my sussie se 30ste verjaarsdag partie toe, Sondag wil ek lè en braai so ook Maandag braai en braai. Net die beste vir ‘n heerlike wonderlike naweek.

    O ja die wittes\swartes ding sal nooit verander nie, hier ook, jy kry van hulle en van hulle. Asof die plek – die land – die straat aan hulle hoort!!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2007
M T W T F S S
« Aug   Oct »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: