Asem

September 18, 2007 at 3:06 nm 4 Kommentaar

my asem jaag
ek hou verby
die teerpad is
lank en warm
onder my
kies ek die pad…..
loop jy saam met my
of loop jy alleen
weg van my
my hart roep na jou
maar jy bly weg
kyk nie om nie
geen “goodbye” groet
my asem jaag……

Heito,

Ek skeep vreeslik af deesdae, maar ek werk myself dood en dis nie al nie die laataande doen dit nie vir my nie. My lewetjie is maar saai en kleurloos, al wat darem die sonnetjie flouerig laat skyn is Waldo. Ek het darem kaartjies vir Vrydag se game van die Bloubulle teen die Sharks, can’t wait wat dink jy gaan die score wees? ek se 0-40vir die Sharks(dis net logies want die helfte van die Sharks span is in die SA se rugby span wat in Paree sit. So wat se score voorspel jy? Moet ek jou ‘n persent in die hand stop as jy reg is? he-he:mrgreen:

Daar het wonderbaarlik nog nie veel met my en moffie vandag gebeur nie, maar hy het bedank….. loop einde Oktober(hang-af hoe hy voel).

Hoop julle mensies het ‘n wonderlike dag.

~ Liefde
René

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

waaghalsig…. Lang naweek, rugby en nogmaals rugby

4 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  September 19, 2007 om 1:11 nm

    Neykie ek wens ek was jy, sal al my voortande gee vir ‘n kaartjie, natuurlik gaan die SHARKS wen, 25 – 12 ek raai nou maar, ek is glad nie goed om sulke dinge te raai, nie een ding weet ek die SHARKS gaan wen!!

    Reply
  • 2. Dellie  |  September 20, 2007 om 4:56 nm

    Issie! Die Bulle gaan wen! Weer in die Sharktank! Go Bulle!

    Reply
  • 3. SHARKS  |  September 21, 2007 om 8:34 vm

    Mensie wat het van jou geword? Jy is baie stil hoor.

    Reply
  • 4. neykie  |  September 21, 2007 om 10:39 vm

    ekke lewe nog:mrgreen: my inskrywing is gemaak vir vandag.

    Liefde
    R

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2007
M T W T F S S
« Aug   Oct »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: