Bokke. Lekker naweek hou

September 14, 2007 at 8:19 vm 1 comment

More more

Eerstens: Dis baie goeie nuus. My pa en suster het die wit vredes vlaggie gehys en daar is nou vrede. Daar is nooit genoeg tyd om vrede te maak nie so as jy ‘n vyand het lig jou gat en maak vrede, more mag dit dalk te laat wees. Gelukkig was dit nie te laat vir my pa en suster nie.

➡ Vandag speel Suid-Afrika teen hel who cares, solank SA wen. GO BOKKE!!!!! :

➡ Is jy ook bly dis Vrydag? Wat is jou gunsteling dag van die week?(vrydag) En wat is jou nie-gunsteling dag.?(maandag).

Het jy al ooit gevoel jy mis iemand, maar jy weet nie wie nie? En dan as jy eers daai “missing someone” feeling gekry het dan is jy sommer net lus vir nix nie.

Vandag praat ek min, maandag sal ek hopelik beter voel en meer kreatief wees. Hoop jy het ‘n lekker vrydag en ‘n wonderlike mind blowing naweek.

~ If a book about failures doesn’t sell, is it a success?
~ It is easier to take it apart than to put it back together
~ All work and no play will make you a manager
~ Don’t be irreplaceable; if you cannot be raplaced, you cannot be promoted

Liefde
R

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

99% kans? stress. Aan almal wat iemand mis

1 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  September 17, 2007 om 11:07 vm

    Is ek nou vir jou bly jou pa en sussie het die stydbyl begrawe, dit is regtig goeie nuus, die lewe is wragtig te kort om so te wil lewe. Hou daai wit vlaggies omhoog.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2007
M T W T F S S
« Aug   Oct »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: