99% kans? stress.

September 13, 2007 at 8:11 vm 2 Kommentaar

Dagsê,

Kan ek nie maar my stretchertjie opslaan en biekie slaap nie? Tristen het weer gesukkel om te slaap gisteraand, toe het hy darem so net na half9 aan die slaap geraak. En toe maak Waldo onverwags sy verskyning voor ons huis se “poorte” :lol:  en dis toe die gevreesde vraag of pappie van hom hou? 

 Ek sukkel om my werk te verrig soos ekke moet. En ek het weer die Moffie ontstel…….”grootmond hierdie van my. Toe kry hy amper ‘n hart aanval.  Ek geniet dit VREESLIK om hom te ontstel, want as ek rerig wil lag dan doen ek dit net. Shame on me👿

Vanoggend oppad werk toe onthou ek dat ek ons 4 tydelikes se geld in my laai gelos het en nie die laai gesluit het nie. Ek bid toe net dat dit nog daar is…. kom ek by die werk, maak ek die laai oop en nix-dis weg!!!!!! Aahhhhhhhh😯😥 ek dog toe ek is besig om altzeimers te kry dalk net dalk het ek dit gister middag vir my baas gegee om te hou tot more? Toe nie ek vra hom en hy sê nee ek het nie. Hy sê toe hy wou kyk hoe lank ek vat om hom te vra wa dit is. Gelukkig het hulle my laai oop gemaak gister aand en dit onder ons kantoor kas gebêre. Dankie tog….

 Okie. 99% vir niks reën nie, dis so sad-en blerrie warm my eie trane koel my nie eers af nie.

~ If you do something right once, someone will ask you to do it again.
~ If you’re cross-eyed and have dyslexia, can you read all right?
~ Complex problems have simple, easy to understand, wrong answers.
~ Instead of calling in sick, call in well. Tell them how great you feel not having to go to work today.
~ When it rains why don’t sheep shrink?

Lekker dag vir julle.

Liefde

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Voëlgriep/katgriep, moeg??? Bokke. Lekker naweek hou

2 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  September 17, 2007 om 11:06 vm

    Neykie jy en daai moffie – jong ek wil my elke keer skeer as ek lees van julle twee, koop vir hom ‘n manlike opblaas pop sodat hy van al sy frustasie kan ontslae raak. Jy weer drink maar so twee smarties vir vrede.

    Reply
  • 2. neykie  |  September 17, 2007 om 12:09 nm

    Hoe sê hulle, alles is nie altyd lekker in die lewe nie maar ek sal dit lekker maak- ietsie nuuts hier vandag hy gaan bedank!!!!! tot hy besluit hy bly maar hier….. he-he dis so lekker. 2smaarties is te min gee my die grootste boks wat jy te koop kry.

    Liefde
    R

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2007
M T W T F S S
« Aug   Oct »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: