Voëlgriep/katgriep, moeg???

September 12, 2007 at 8:19 vm 4 Kommentaar

Heyo hasies,
Is die kans dat ek kan voëlgriep kan kry of katgriep😆
Ek was gisteraand gou deur jhb toe om vir Tin-tin op te tel, hy bly(wait for it) die hele week by ons JIPPPPPPPPIIIIIEEEEEEEEEEEEEE!!!!!!!!!!!!!!!!!

So ek was omtrent so 11uur gister aand by die huis, toe ek in die bed klim toe kan ek weer nie slaap nie , so ek het eers vanoggend half2 aan die slaap geraak. Vanoggend 6uur wakker word loer ek so deur my een oop oog vir Tristen toe is hy al wa wyd wakker en kyk hy hoe ek slaap.  Aai, ek is verskriklik lief vir hom-hoop hy besef dit en kan dit ook eendag vir my terug sê.

Anyways, ek kom toe hier by die werk aan en doen gou vinnig die payroll, en ek drink my kwota moedersmelk vir vandag(dis goed vir jou -ek dink😕 ) En net so goed(moeg) as wat ek vanoggend was voel ek nou so siek soos ‘n hond(of ‘n koei of ‘n hasie??)

Heito, ek moet gaan werk.

Hoop julle dag is darem vol kleure en geure.

Liefde
Sieke Ekke

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Iets maar ook eintlik nix 99% kans? stress.

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Charmaine  |  September 13, 2007 om 5:46 vm

    Ja

    Weet nie wat om te se nie is net hier sodat dit kan wys dat jy comments kry. LOL

    Bly julle geniet julle tyd saam met T, waardeer dit dat jy so lief is vir hom. Is seker dat hy jou net so lief het.

    sussa

    Reply
  • 2. neykie  |  September 13, 2007 om 6:15 vm

    Hel, ek smeek ni vir jou comment nie:mrgreen:

    Reply
  • 3. SHARKS  |  September 13, 2007 om 7:32 vm

    Alo jy, gaan dit nog goed met jou? Jy is regtig baie lief vir T, ja jy hy weet dit en hy sal dit koester vir altyd!!

    Hoe vorder die liefde tussen jou en oeps ek het nou sy naam vergeet.

    Jy moet ‘n heerlike wonderlike dag hè.

    Reply
  • 4. neykie  |  September 13, 2007 om 8:14 vm

    sY naam is Waldo. Klink soos my pa wat almal se name altyd vergeet dan word hy sommer herdoop….. Gaan goed en daar met jou.

    Liefde

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2007
M T W T F S S
« Aug   Oct »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: