wtf? vriendskap.. hoe loop jou dag. Wat dink jy

September 11, 2007 at 11:01 vm Lewer kommentaar

Elo narre,

My dag is besonders rooskleurig. Ek het perongeluk my yslike groot mond verby gepraat, toe onstel ek die moffie. Ek het toe seker 2ure gevat om die wrak👿 te kalmeer en te stabiliseer. En ja ek moet hom net altyd onstel dis mos so lekker😎

Ek en ‘n vriendin het gister aand biekie baklei. T is jaloers oor ek te veel by B kuier. My redenasie is as jy my as jou vreindin wil het moet jy jou kant bring. Toe ek alweer my oorgroot mond oop maak toe het ek dit dalk net te ver gevat. Is dit wat ons vriendskap vir jou beteken. Fine, goeie weg die ou goete wat jou pla in jou lewe

Hoe loop jou dag? Is dit stil en rustig of saai en vervelig.

Ek plaas ‘n ietsie waarop ek afgekom het, hierdie het ek geskribbel toe ek net my eks ou ontmoet het(James-ingels man)

Stranger

After all the dark days

After all the sad questions

The sun has come up again

And there is a silence after the storm

U’ve walked in and got comfortable

U’ve soflty made a change

Who are u?

You’ve set my soul free

I look scared from behind the door

For sorry no more

I feel u pull me closer

With every word soft spoken

U want to heal my heart

U want to walk with me

Who are you?

O’ stranger of mine

I wonder about u

Who want to care for me

Can u win my heart
Will I really learn to know you?
Wat dink jy, gee my ‘n rating 10(inderdaad goed) of 1(Okie)🙂
Jou allie as jy my net ‘n 1 wil gee.

Liefde
Malletjie R

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Alles is Blou….. Iets maar ook eintlik nix

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2007
M T W T F S S
« Aug   Oct »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: