Rustig en stil

September 6, 2007 at 7:14 nm Lewer kommentaar

Ek sit hier by die huis en doen hierdie inskrywing en ek is weer oky, ek hoop so.

Ek het na 4uur toe ek van die werk afkom my eks ou gesien en ek moet herken dat ek nogsteeds lief is vir hom. Hy kon my so kwaad maak maar ek dink diep binne in weet ek dat hy eintlik die “een” was vir my?  Hoekom want hy maak my kniee lam en op sy eie manier is hy soos my pa, die klein dinge wat hy doen, onbewustelik.

Ek wens vanaand weereens ek kon tyd terug draai en alles wat ek wel verkeerd gedoen het in die verhouding, ongedaan maak. 

Hasies julle moet ‘n rustig nag he.
Liefde altyd
R

“Selluliet is nie ‘n gebrek nie: daardie dimpels se Jy is sexy in braille”

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Gister, Vandag maar wat van more? Alles is Blou…..

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2007
M T W T F S S
« Aug   Oct »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: