Gister, Vandag maar wat van more?

September 6, 2007 at 10:17 vm Lewer kommentaar

Middag Hasies,
Ek en mnr Waldo het sommer al vroeg in hierdie verhouding baklei, kyk ek is nie die bakleierige soort nie , maar as jy my opvryf dan raak ek wild….. Nou die ding staan so een of ander meisie sms vir waldo en hy sê toe nee maar dis ek??? WTF hoekom sou ek dit doen?? Sal julle dit nou vertroue noem…..

Gister, vandag en wat van more? Ek vra dit omdat ek gister tot ‘n besef gekom het dat maak nie saak wat nie, ek sal nooit vir lank in ‘n verhouding kan wees nie, ek is gans en al nie uit geknip(volgens instruksies nie) vir die soort ding nie.  Vandag is ek gelukkig maar wat van volgende week of volgende maand.  Ek het myself al geleer om nooit iemand lief te kry nie(binne konteks van ‘n verhouding) want ek is blerrie bang vir seerkry, dit het eenkeer gebeur en toe belowe ek myself nooit weer.
Waar begin mens aan jouself werk , kan iemand jou weer leer liefkry sonder enige terughouding??? Ek is ook ‘n ou moan gat oor die tipe dinge maar as daar een ding is wat my puzzle is dit liefde.

 Verder werk ek myself half dood.  Darm een stukkie goeie nuus is Tristen is my hartjie se punt en hoe meer ek hom sien hoe liewer raak ek vir hom. Sy nuutste sê ding is “o yeah”

 Tot later.
René

“Teen die tyd dat jy tagtig jaar oud geword het, het jy alles geleer. As jy dit maar net kan onthou!”

Entry filed under: Liefde. Tags: .

verdwaal Rustig en stil

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2007
M T W T F S S
« Aug   Oct »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: