Brokebut? 21ste

September 3, 2007 at 10:03 vm 2 Kommentaar

Helo hasies,

Hoe was julle naweek? Myne was te kort en besig met te in slaap het ek eintlik glad niks lus vir werk vandag nie, en hierdie griep wat ek het wil my ook nie los nie.

Wie van julle het gisteraand op Mnet Brokebut Mountain gekyk?? Is dit nou nie ‘n siek spul nie? Wat is jou persoonlike opinie oor Lesbene en Moffies?? Het jy pelle wat vir die selfde geslag “boul”????? Ek het ‘n mede kollega en ek kan getuig dat hulle emosionele wrakke is, as hulle nie ‘n boyfriend het nie dan wil hulle nie meer lewe nie, kyk dan wil ek my polse beginne kou as iemand so morbied is.

Ek en my pa het gister aand ‘n lelik uitval gehad. En dit net oor my 21ste, hulle wil ons hele familie nooi, en ek willie nie – want ek is nie genooi na my niggie se 21ste toe nie, Hoekom moet ek hulle dan nooi.

Julle moet ‘n lekker daggie hê.

Liefde
René

p.s The first step to getting the things you want out of life is this: Decide what you want.

Laughing is the sensation of feeling good all over and showing it principally in one spot.

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Alwee NAWEEK :mrgreen: Wonder ek

2 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  September 4, 2007 om 12:46 nm

    Wie se verjaarsdag is dit? Joune of jou pa s’n, jy besluit wie jy wil nooi, en of jy ‘n partie wil hou of nie, jy is mos nie meer 12 nie, nee mensie staan op daai twee voete van en skop vas vir al wat jy kan!!

    Reply
  • 2. Platkuif  |  September 5, 2007 om 11:59 vm

    ek enjoy nogals jou blog…jy het ‘n annerste manier van skryf en jouself uitdruk…lekker!

    moffies en lesbene…each to his/her own,MAAR ek persoonlik dink dit is absoluut treurig.Hou verby dankie.Dit gaan my verstand te bowe hou mans nie van vrouens kan hou nie….

    jou b-day…eenvoudig…dit is jou b-day…jy is die baas…die res val in by jou planne…dink ek
    p

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2007
M T W T F S S
« Aug   Oct »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: