Suzaan

Augustus 30, 2007 at 11:04 vm Lewer kommentaar

Sy is nou in matriek, sy sukkel soos alle ander matrieks en leer net so hard.

Sy is soos ‘n kleiners sussie vir my ons vertel mekaar alles-ons liefde en leed dit deel ons met mekaar. 

Storie agter ‘n storie: Ons(ek,my ma,my pa) het nie ‘n nou kontak met die res van die familie nie, Behalwe suzaan se ma en pa. So ‘n     het my ander niggie Minette haarself in haar kamer opgehang gaan lees die beeld berig hier: http://152.111.1.251/argief/berigte/beeld/2006/11/02/B1/5/etselfmoord.html

Ons een niggie Elmie het al die ander niggies geblameer vir Minette se dood.  :shock: Anyway nou dwaal ek weer van die “subject” af. So gesels ek en suzaan gisteraand op mxit en sy sê vir my ewe kalm dat sy nie meer wil lewe nie. En dat sy verslaaf is aan slaappille en sy weet niemand kan haar help nie. My vragie vandag is kan jy iemand help wat al klaar besluit het hy/sy kan/wil nie gehelp word nie.  Waar begin mens aan so iemand “skaaf” dat hy/sy  weer kan besef die lewe gee jou ‘n kronkel paadjie sodat jy kan leer om oor die klippe te loop en gesond ander kant uit kom?😥

Sy is nie net my niggie nie sy is my sussie. Ek het julle raad nodig ek wil haar nie verloor nie.❓

Liefde
René

Entry filed under: Hartseer. Tags: .

Verlief en van die mark af!!!!! Chinese rap-song

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Augustus 2007
M T W T F S S
« May   Sep »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: