TinTin

Augustus 29, 2007 at 9:48 vm 2 Kommentaar

:mrgreen:

Hallo Hasies,

Goeie nuus ek sien vandag vir Tristen,  sommer al netnou. Ek hoor hy het biekie ‘n koors en is siekerig-dink dis simptome van: Eenvoudig hy mis sy tannie:mrgreen:

Aan ‘n seker Mnr Hofmeyr : Baie geluk met jou verjaarsdag 

Aan allie ander hasies wat julle verjaarsdag met Steve deel. Geluk mag julle nog baie vier!!!!!:mrgreen:

Liefde

Rene

A lifetime of happiness! No man alive could bear it: it would be hell on earth.

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Hê ‘n Gr8 dag Verlief en van die mark af!!!!!

2 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Augustus 29, 2007 om 10:11 vm

    Hallo jy, hoop jy voel darem al beter, Angèlique lè nou nog in die bed, sy mis heelwat skoolwerk, maar sy is gelukkig ‘n baie harde werker, en sal dit redelik gou gou inhaal.

    Hoe voel ons verliefde blog maatjie?

    Reply
  • 2. neykie  |  Augustus 29, 2007 om 11:06 vm

    Hey,

    Ek voel maar goor jong, ek is mos nie een vir pille en medisyntjies nie. Gedog ek is ok , net tot ek geeet het toe gebeur dit weer…… 😳

    Ek voel of ek op wolke sweef.😆 Arme man hy voel self nie lekker vandag nie hy en sy boetie het glo lekker baklei gisteraand.

    Hoop Angèlique voel gou beter. Sterkte vir haar.

    Heit jy moet ‘n lekker dag hê sal later gaan inloer daar by jou.

    Liefde
    R

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Augustus 2007
M T W T F S S
« May   Sep »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,007 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 1 day ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 1 day ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 1 day ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: