Hê ‘n Gr8 dag

Augustus 28, 2007 at 11:07 vm Lewer kommentaar

Hasies,

Ek het vandag nie enige iets nuus waardig nie, ek voel aaklig na net 6ure se slaap en dit kan julle seker toeskryf aan die verliefgeid? My kop is so plat ek is nou goed vir niks.  En om by te dra het ek ‘n lekker vet hoofpyn, en die moffie saam wie ek werk het lekker pms(lol dink julle moffies kry sulke dae?)

Any case ek en moffie het vrydag lekker uitval gehad. Ek het hom lekker gevloek, ma hy is en bly die een wat verkeerd op getree het in die situasie.

Ek wil julle net ‘n lekker dag toe wens.:mrgreen:

Dalk is ek more meer produktief

Liefde R

Glo…

“In jou visie lê jou toekoms. Jy sal nooit weet hoe hoog jy kan vlieg tensy jy jou vlerke sprei nie.”

~unknown~

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Verlief wees TinTin

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Augustus 2007
M T W T F S S
« May   Sep »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: