Het jy tyd?

Augustus 21, 2007 at 12:13 nm 3 Kommentaar

> *LEES NET AS JY VIR GOD TYD OOR HET**
> *Maak seker jy lees alles, van die eerste tot die laaste woord.*
> *
> Ek het byna hierdie e-pos uitgewis, maar het seën ontvang toe ek by
> die
> einde daarvan kom. *
> *
> Toe ek hierdie e-pos ontvang, het ek by myself gedink: hiervoor het ek
> nie
> tyd nie… *
> *
> Ook is dit eintlik onvanpas gedurende werktyd. Maar toe kom ek tot die
> besef
> dat hierdie denkwyse is… Presies wat ‘n menigte probleme in die
> wêreld van
> vandag veroorsaak. Ons probeer om God te beperk tot binne die kerk op
> Sondagoggend…*
> *
> Miskien ook Sondagaand… En binne die onwaarskynlike diens op ‘n
> weeksdag.*
> * *
> *
> In tye van siekte, wil ons hom graag daar hê…En, natuurlik, by
> begrafnisse. Nietemin, gedurende werktyd en wanneer ontspan word, het
> ons
> nie vir hom tyd of plek nie…Want… Daardie deel van ons lewens, na
> ons
> mening… Kán ons, en behoort ons, self te behartig. Mag God my vergewe
> dat
> ek ooit gedink het… Dat daar ‘n tyd en ‘n plek is waar HY nie die
> EERSTE
> plek in my lewe moet inneem nie.*
> *
> Ons behoort voortdurend tyd te hê om alles in herinnering te roep wat
> HY vir
> ons gedoen het. **As jy nie te skaam is om dit te doen nie… **Volg
> dan
> asseblief die volgende aanwysings.*
> *
> Jesus het gesê,* “Want elkeen wat hom vir My en my woorde skaam – vir
> hom
> sal die Seun van die mens Hom ook skaam wanneer Hy kom in die
> heerlikheid
> van sy Vader…”* (Mar. 8:38 ).*
> *
> Jy ís nie skaam nie? Gaan hiermee verder SLEGS AS JY DIT BEDOEL HET!!*
> *
> Ja, ek hét God Lief. HY is die bron van my bestaan en my Redder. Hy hou
> my
> funksioneel elke en iedere dag. Sonder Hom sal ek niks wees nie. Sonder
> Hom
> is ek ‘n nul. Maar, ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag
> gee
> (Fil. 4:13). Hierdie is die eenvoudigste toets. As Jy God Liefhet; En
> nie
> skaam is oor al die wonderbaarlike dinge wat HY vir jou gedoen het
> nie,
> stuur hierdie aan tien mense en die persoon wat dit aan jou gestuur
> het! Ek
> dink nie ek ken 10 mense wat sal erken dat hulle Jesus liefhet nie. Het
> Jy
> Hom lief?*
>
> **DIE GEDIG***
> *Ek het gekniel om te bid, maar soveel het my te doen gestaan, dus was
> dit
> van korte duur.
> Ek moes my na my werkplek haas, anders kon dié aan wie ek iets skuld,
> my
> aangluur.
> Derhalwe het ek gekniel, gou ‘n gebed gedoen; en vinnig van my knieë
> opgestaan.
> My Christelike plig was tog nou nagekom, so my siel kon in rustigheid
> weer
> voortbestaan.
> Die ganse dag het die tyd ontbreek om ‘n woord van bemoediging teenoor
> iemand te spreek.
> Geen tyd is gemaak om met vriende oor Christus te praat – hulle kon met
> my
> die draak steek.
> Geen tyd, geen tyd, te veel om te doen, dit was my voortdurende
> klaaglied.
> Geen tyd afgestaan aan siele in nood, maar eindelik baie tyd: dít wat
> die
> dood aan my bied.
> Met neergeslane oë het ek voor die Here verskyn en daar moes ek staan
> en
> bewe,
> Want in Sy hand het God ‘n boek gehad: dit was die Boek van die Lewe.
> “Jou naam verskyn nie in my Boek nie”, sê God toe Hy met my spreek,
> “Ek wou dit op ‘n keer neerskryf, maar die tyd daarvoor het
> ontbreek”.*
> *
> ***Het jy nou die tyd om dit deur te gee?**
> *
> *****
> Bidwiel – Kom ons kyk of die duiwel hierdie een kan stuit!*
> *
> Hier is waaroor dit gaan wat die bidwiel aanbetref: wanneer jy hierdie
> ontvang, doen ‘n gebed vir die persoon wat dit vir jou gestuur het…
> Dit is
> al wat jy moet doen…*
> *
> Stuur maar net hierdie per e-pos of faks aan tien mense en aanskou die
> werking van God se gebedsverhoring in jou lewe. Moet asseblief nie die
> bidwiel stop nie. Van al die gawes wat ons vryelik kan ontvang, is
> Gebed die
> heel beste een. Daar is geen onkoste nie, slegs wonderlike
> belonings…*
> *
> Mag God jou bewaar en jou seën.*
>

Entry filed under: Geestelik. Tags: .

Storie vir vandag Dankie

3 Kommentaar Add your own

  • 1. SHARKS  |  Augustus 21, 2007 om 1:49 nm

    Neykie dit is pragtig, ek het hierdie mails wat ek ook al ontvang het veilig gebère en wanneer die dag vir my bietjie grys lyk dan lees ek dit weer oor en oor, en dan besef ek GOD is daar vir my ook, HY sal my dra deur hierdie lang en moelike dag. Neykie gaan lees gerus op my blog, ek is nie skaam my oor my GOD en my geloof te praat nie. GOD dra my elke dag. HY dra my deur my moeilke huwelik, HY laat my weer lig sien aan die einde van hierdie donker tonnel.

    Reply
  • 2. Dellie  |  Augustus 21, 2007 om 2:00 nm

    En hoekom hou jy dit toe so stil?? Baie welkom! Jy gaan dit baie geniet, ek hoop jy het ‘n paar spaar ure erens! Het nog nie alles gelees nie, maar sal vanaand gou kom opvang!

    Reply
  • 3. Eben  |  Augustus 21, 2007 om 3:10 nm

    Ek het op die blog ‘verkeerdelik’ afgekom en geniet jou skrywes.

    Bogenoemde is pragtig, en laat mens vir ‘n oomblik stilstaan en dink …. dankie daarvoor

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Augustus 2007
M T W T F S S
« May   Sep »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,077 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: