Nuwe werk???

Augustus 20, 2007 at 1:31 nm Lewer kommentaar

Nou net gebel en laat weet ek het die werk gekry!!!!! Jippie? dalk nie….

 Oky so lyk my situasie……

Waar begin mens? My huidige werk ek werk nou 1 en ‘n half jaar hier, lekker cosy, min werk, maand einde is ‘n pyn dis al wane ek werk(nou kyk dit ireteer my as ek nie iets het om te doen nie ek wil besig bly, ek wil moeg wees in die aande ek wil iets kry wat my passie is iets waar in ek myself kan uitlewe en huidig is hierdie nie die plek nie.

Ek werk saam iemand wat al by die 50 draai, sy is ‘n ou ireterende koei wat maak dat ek my kop herhaaldelik teen die toilet muur gaan stamp.  Een ding wat my gat nou lelik kan krap is as iemand my iets sê om te doen ‘n duisend maal, my vok man jy het my al gesê hoekom weer :angry: anyways nou die werk dink ek is enige iemand se droom werkstyd is van 8 tot 4 maandae tot donderdae en 8 tot 1 vrydae(Wil ek dit opgee????)

Nuwe werk bied darem ‘n ou ietsie nie ‘n moerse verskil op die salary nie maar hey dis om die draai van wa ek woon ek kan stap en sodoene kry ek darem hierdie vetjies(lovehandles they say) af geskud dis minder petrol en Wag daarvoor …….. Harde werk(aai hoe het ek gedroom van die wonderlike ou daggie wat ek uit hierdie “hool” kan stap en die tantetjie ‘n pit druk “kyk hoe kom jy nou reg jou bits ek is nie meer hie om vir jou koffie aan te dra en jou werk te doen nie, doen dit self en terwyl jy besig is doen sommer myne ook.(hehe ek bedoel dit glad nie lelik nie-sy is rerig sweet as jy wil kan ek vir jou ‘n ontmoeting met ha reel-LOL)

So ek staan op die randjie van ‘n groot keuse(of maak ek net ‘n groot bohaai daar oor?)  

Leuse vir vandag: “Never let the fear of striking out keep you from playing the game”(Cinderella Story )

 Wees vandag anders doen alles in oorboord moet nooit bang wees dat jy nie by iemand anders sal kan kers vas hou nie-stel jou eie doelwitte en wees net jouself. Hoekom? want jy kan!!!! Almal om jou weet dit en soms verbaas die mense om jou, jou en jy besef ek is nie alleen nie – iemand gee om.

 Wie luister Charley Pride musiek(uit die oude doos ek weet-maar hey dit bly die beste)

Liedjie van hom “you got to stand for something” or you’ll fall for everything.

Ek het nou genoeg geklets. Hey as jy by die huis kom gaan tap ‘n skuimbad vir jou geliefde net om hulle te wys jy gee om(ons doen dit nie aldag nie maar ons moet- hulle is net aan ons geleen en ons aan hulle)

Liefde

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

Griep Storie vir vandag

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Augustus 2007
M T W T F S S
« May   Sep »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: