Ek wonder….

Augustus 17, 2007 at 7:52 vm Lewer kommentaar

do-i-know-u-baby.gifOky, Dis vreeslik snaaks dat iemand aantuigings maak, en sodra dit warm raak ontken hy/sy dat hy/sy ooit iemand sleggesê het punt is jy aanmatig jouself gans en al te veel om te dink dat jy nou kan sê wat jy wil nie.

Almal is geregtig op skuilname is dit nie so nie.? My vraag is sal jy eendag kan terug kyk en voel alles wat  jy gedoen het, was die moeite werd, moet mens nie maar in alle dele van jou lewe godsdiens aanwend nie ( is jy net ‘n christus-kind) wanneer dit jou pas?? Komaan wake up en smell dat as jy hier in die blog-gemeenskap wil bly, jy moet darm iets vir die ander bloggers bied as net ‘n “skalie” agenda om hulle te melk vir die min geldjies wat hulle so verdien..

Kapit kalm-Hang tak en besin oor jou balk wat jy innie oog het, as jy sukkel ek sal kom help om hom uit te grawe. Wys jy het rugraat moenie dat jy eendag skaam is oor dinge wat jy gesê en gedoen het nie.

Vrede…….

My kamtige skuil naam is Neykie en my regte egte naam dit wat my ma my noem is René(shame nou weet almal-wonder of jou naam d##s is dit wat jou ma jou noem)

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Tin-Tin Mense en hul dinge

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Augustus 2007
M T W T F S S
« May   Sep »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,031 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • I don't even have time to have time. 1 day ago
  • Loyalty is something you should never have to question. 2 days ago
  • Pay attention to everything, it is what it looks like. 2 days ago
  • Never in anyone else's business because I'm not trying to have anyone up in mine. 2 days ago
  • Can't be making permanent decisions on temporary feelings. 2 days ago

%d bloggers like this: