Tristen

Augustus 15, 2007 at 7:27 vm Lewer kommentaar

Oky raait, Moet asseblief vergeet om ‘n comment te los nie ek het dit so nodig! (hehe ek grap net- ek ga nie gat lek om ‘n comment te los nie)

Ek verlang vandag vreeslik na Tristen dit is my susterskind. Hy is my hart se punt en ek sal letterlik enige iets vir hom doen. Ek het seker rede om so baie te verlang.

Laas Augustus begin ek Tristen oppas want sy ma werk in Johannesburg, nou ‘n gewone gemiddeld dag sou verloop het soos volg: 6uur opstaan reg maak 7uur ry om hom op te tel en af te laai by kleuterskool, 8uur begin ek werk, 4uur ry ek en laai hom op en kyk na hom tot 8uur inie aand. Nou mense ek is 20jaar oud ek het tot op daai stadium alles gereel om dit.

So vir Tristen was niks ooit te veel nie- hy het my dan meer gesien as wat hy sy ma sien. Oky sal ek ook noem dat sy my R400 betaal het vir die oppassery, so my vraag aan almal is sal jy ‘n werk ver aanvaar ten koste van jou kind se geluk en kan geld op die ou end liefde en tyd vir die kind koop???

Tristen hierdie is aan jou opgedra jy is nou maar een jaar en 8maande maar ek hoop eendag sal jy besef hoe lief Neykie jou het. Love ya always tin-tin

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Hello world! Tin-Tin

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Augustus 2007
M T W T F S S
« May   Sep »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 228,183 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


%d bloggers like this: