Posts filed under ‘Prentjies’

Geduld

Moenie laat manlief vir die kinders klere gaan koop nie…..

 

 


glitter-graphics.com

Oktober 22, 2008 at 9:48 vm 4 Kommentaar

Sussa…Derek.

1_carat_oval_diamond_ring.jpgEerstens wil ek vir my suster en Derek-skoonboet se baie geluk met die verlowing.  Mag hierdie een vir jou sussa die een wees wat jare hou.  “Life isn’t about count the years it’s about making the years count”

2karat_engagement_ring.jpgDerek hierdie 2Carrot ring sou jou defnitief minder gekos het.  LOL

08118tl.jpg

funny.jpg

1163920477-1162651963075.jpg

hamster_with_gun.jpg

1029-028-32-1068.gif

Gisteraand amper niks geslaap nie, ek was moeg maar toe ek eers gaan lê toe werk my gedagtes weer oortyd.  Hoe is dit dat mens altyd verby goeie dinge kyk? Dalk moet mens ophou om altyd die negatief in alles raak te sien, hoekom soek jy nie die goeie dinge daarin nie. 

Amper naweek dan kan ons almal uitrus. Geniet julle donderdag

Februarie 28, 2008 at 1:18 nm 3 Kommentaar

My ouers, en BB & my suster

mapa.jpgHierdie is my pa en ma- Ek is baie lief vir hulle

dsc00571.jpgHierdie foto is ek heel links, middel is Barbara en regs is my suster.  Barbara is my heel eerste ware vriendin ( en bly dit is, al het dinge tussen my en haar boetie nie uitgewerk nie) Ons was saterdagaand sommer net laf en dit het darem biekie my gedagtes van Wikus af gehou, al hoewel ek hom heeltyd gemis het. Gister na werk het ons gaan swem en is toe kerk toe.  Ek mis Wikus elke dag net meer en meer en  “if i can have one wish for Christmas i want him back please”

Hey geniet julle dag, moenie julle dood werk nie nog net 2 weke(10dae) vir my oor.

Liefde
Neykie

Desember 3, 2007 at 10:50 vm 3 Kommentaar

Lang naweek vir my

Hoera Hoera,

 Ek het ‘n lang naweek jippie jay, so geniet julle vrydag en julle naweek.  Ek gaan julle almal mis.

ga2.gif

10220411agarfield-never-wrong-posters.jpg

Liefde
Neykie

November 22, 2007 at 2:46 nm 1 comment

Wikus en ekke

wikus

dsc00519.jpgEk en Wikus Sondag by my niggie. Ek dink blykbaar iets is ‘n moerse   grap.  :mrgreen:

 Heart Eyes  

Ek en Wikus het ‘n “heart to heart” gehad maandag en ek dink dat as ek ooit moes anders voel ek nie sou wou nie, want dit wat ek voel as ek by hom is, onbeskryflik maar ek besef niemand kan sonder liefde klaar kom nie, en dat dit en die gedagte aan hom/haar jou deur die dag dra.

There is only one happiness in life,
to love and be loved.

- George Sand -

November 20, 2007 at 12:43 nm Lewer kommentaar

Wense vir vandag

44.jpgMag die wind die fyngeur van blomme by jou huisie inwaai

57978.jpgMag jy ‘n blaaskansie kry om jou oë te sluit en dankie te sê vir alles wat jy wel het

geddes240.jpgMag jy die kindwees in jou herontdek en weer glo in dinge soos feetjies

large.jpgMag jou skoen sole dik wees sodat jy die pad makliker kan loop

geddes209.jpgMag die engeltjies jou beskerm waar ook jy mag gaan

geddes589.jpgMag die dwergies wat ek hier op jou stoep gelos het vir jou ‘n stywe drukkie gee

feetjie-cake.jpgMag die soetdingetjie jou laat vergeet-vir nou- van al jou probleme

geddes179.jpgMag my skouer breed genoeg wees vir jou-ek is hier….

geddes48.jpgMag alles in die weie wêreld nie gee dat ek ooit moeg raak vir jou nie, en dat jy altyd sal weet, ek is hier al kan ek nie fisies help nie. Gebede en gedagtes is by jou in elke moontlike situasie.

~Leef voluit, dans asof niemand kyk nie, sing asof niemand hoor nie, wees lief asof  niemand jou seergemaak het nie & leef asof Hemel op aarde is!!!~

November 6, 2007 at 12:50 nm 2 Kommentaar

Herkenning? Waarom blog mens

Middag,

Herkenning glo ek is die moelikste ding op aarde? Moordenaars moet herken waar die lyk is, of dat hulle wel moord gepleeg het. Verkragters, Leuenaars, Moordenaars moet tog skuldig voel en kan herken dit is so en so gewees. Waar trek mens die streep en hoe oorreed jy jouself om iets te herken wat moeilikheid mag bring wat mense om jou ongelukkig mag laat? My herkenning vandag is ek is vreeslik skaam vir mans, ek kan nie met hulle praat nie. En soveel meer herkennings maar dit los ons vir later.

Waarom blog jy? Voel jy gemaklik met alles wat jy kwyt raak? En ek vra hoekom nie, die lewe gaan oor kritiek. En ek het so paar vriende gemaak met hierdie blog ding en as mens voel jy kan ‘n breeër mening oor jou probleem en vrae kry, hoekom nie?

Hier aan hierdie kant is daar nie baie nuus nie, maar ons lewe nog, en dit is al wat saak maak. Heit geniet julle dag dit wat oor is.

Liefde
René

funny-cerven2004.jpgfunny8.jpgfunny-kid-and-horse.jpgdooffy_monkey_funny.jpg

sponsor_kid.jpg

Oktober 10, 2007 at 3:17 nm 2 Kommentaar

Older Posts


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
September 2014
M D W D V S S
« Aug    
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 175,656 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.