Dis wie ek is
Ek is 21 jare oud ek bly hier in vaal vanderbijlpark. Ek werk as ‘n admin assistant by ‘n maatskappy wat elektrifisering “bracket” of paaltjies maak. Ek is ‘n stil rustige mens, “I dream way to much about things.”
Maak my kwaad en jy sal dit ontgeld ek het nie ‘n goeie humeur nie. maar oor die algemeen is ek ‘n grap jas wat met almal kan saamlewe.
Kwl bananas ek hoop jy geniet dit hier
update: Ek het so 4weke terug getrek na ‘n plaas verby vereeniging en die stilte warrel soos ‘n somer briesie deur my hart en siel, laat my verstom staan om die wonders van die Here te aanskou (2008-09-07)
9 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed




1.
SHARKS | November 13, 2007 at 1:02 nm
Ek geniet jou blog vreeslik baie, dankie vir al die mooi gediggies en dinge. Net die beste vir jou, jou blog en die man in jou lewe.
2.
bibomedia.com | Maart 7, 2008 at 5:20 nm
3.
vonkiedool | April 23, 2008 at 9:10 vm
Hi Neykie
Like jou blog!!!! Great!
Dankie vir die inloer by myne!
Sal kort-kort by jou ook inloer!
Groete.
4.
Hanneke | September 4, 2008 at 11:08 nm
Thanx, ek weet nie hoe ek by jou blog uitgekom het nie, maar ek gaan hom safe by my favourites! dit was nou inspirerend, net wat ek nodig gehad het. Eks nou besig met rekord eksamen, en al redelik dik vir leer, hierdie is my rowwe week, ekt inspirerende goed op die net gesoek en toe hier beland en toe ek perongeluk op my horlosie kyk het ek geskruk, want ek het vir ‘n laaaang ruk bietjie van my eie wereldjie en my worries vergeet. Dankie!
Life’s a garden – DIG IT!
P.S. the feeling is mutual oor “vaal Vanderbijlpark”, eks van “stinkerige Sasolburg”, hehe!
5.
semisoet | September 7, 2008 at 12:12 vm
Neykie. Ek like jou gedigte so jy beter aanhou post. Sal so dan en wan kom loer. Thanx!
6.
neykie | September 7, 2008 at 4:36 nm
dankie Hanneke en semisoet, ek waardeur die besoek aan my blog
7.
Hannetjie | Oktober 2, 2008 at 4:55 nm
Hey Neykie! ek het jou “raakgelees” op “Baba Luke van Vuuren” se blog (een van die “oumas”) en wat ek van blogs af weet, is maar effens gevaarlik!:-)
Ek gaan toe loer, en ja! dis regtig ‘n baie oulike besielende blog, met moeite werd om te lees, stukkies! ek gaan gereeld inloer, (as ek mag!) en o ja! dit voel alte bekend! want ek is ook ‘n ou “V-towner”, nou “P-Towner”!! (Pta)
Groetnis!
8.
Lizelle | Oktober 19, 2008 at 11:35 vm
Neykie,
Ek wil Ietsie Vra,
en Nie ‘n “Comment” los nie !
Kan Jy Asseblief Help ?
Ek is opsoek na hièrdie WEBBLOG,
EN WEET JY DALK OF DIT NOG BESTAAN ?
sharks-sharksseblog.blogspot.com
Asseblief en Dankie
Lizelle
9.
juliaguliaorgules | November 2, 2008 at 11:59 nm
neykie,
where did yo get the cool theme