Dis hoe dit is….
Julie 21, 2009
Ek weet nie van julle nie, maar hier by my is dit vrek koud. Was vandag lus om werk toe te bel gesond, ek is te gesond om my dag by die werk deur te bring, dink dit sou nogal werk. Maar met die dat geld so skaars is en skuld so baie moet ons maar werk.
Lekker dag
Entry Filed under: Alles en nog wat. .
2 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed
















1.
meermin | Augustus 12, 2009 at 7:45 vm
Hi jy gaan dit nog goed met jou? Gelukkig is die winter besig om sy gaai te sien!!! Die oggende is nou net lekker koel, middag is dit baie warm en in die aande is dit tog te lekker om buite op die stoep te sit en ‘n glasie wyn te geniet!! Juffrou’tjie stuur groet en liefde!! Jaco sè maar net HI … jy moet nou plan sien om te kom kuier!!
Lekker dag verder!!
2.
witperd | Augustus 25, 2009 at 10:52 vm
waar jy?