Waar oor ek Wonder….

Julie 14, 2009 at 11:02 vm Lewer kommentaar

Snaaks hoe mense so gou is om klippe te gooi.  Hoe mense nooit die balk in hulle eie oë raak sien maar vinnig genoeg vinger na jou toe kan wys.  Gou genoeg verval in die self bejammering staduim van wat het ek hulle aan gedoen, as iemand n skewe woord oor jou uiter, maar jy is maklik om ander sleg te sê.

 

Partykeer is ander se lewe net so saai dat hulle nie anders kan as om jou privaat lewe binne te tree nie.  Good Riddance

Hoe regverdig mens die een se doen en maak & praat nes hulle wil. Hoe? Hoe gee jy vir iemand respek as daai persoon jou nie respekteer nie.  Hoe regverdig mens dat een mens se malligheid n “ripple”-effek het?  As mens nie verantwoordelik te werk kan gaan nie, kan duim-suig stories jou tydelik in die gat skop.  Dit help bitter min jy preek en preek maar jy leef nie dit wat jy preek uit nie.  Maar partykeer (dis omtrent altyd) word foute nie toe gelaat nie, jy moet luister en nie terug praat nie, en doen soos vir jou voor gesê is.  So vir eenkeer pratice what you preach.

Entry filed under: Alles en nog wat. Tags: .

En natuurlik het jy gedink…. Dis hoe dit is….

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape

 

Julie 2009
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Recent Posts

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 106,436 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • Happy Memorial Day, Thankful For The People Who Serve Our Country. 50 minutes ago
  • Let ur dreams stay bigger than ur fears, And ur actions louder than ur words. 9 hours ago
  • Old enough to know better, Young enough to do it anyway... #YOLO 10 hours ago
  • You can be careful in choosing your words, But they end up always getting twisted and manipulated by others. 12 hours ago
  • Follow your dreams, But you gotta have fun too. 14 hours ago

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.