in Suid-afrika kan jy van niks seker wees nie…..

Junie 9, 2009 at 9:05 vm 3 Kommentaar

nie eers van jou facebook application Farm Town nie…..

1. gedink iemand het my beroof van my stukkie heiligdom

2. my liefie wat dink dis n groot grap (hy lag hom simpel as my alarm afgaan en ek hom aanjaag, anders is dit sy skuld as my oeste vergaan)

3.  die skok wat intree, toe Farm town nie wil load nie. seker farm shedding inplaas van load shedding

4.  Ons klompie op facebook wat instem om regstappe te neem teen farm town as ons oeste vergaan net omdat hulle probleme het…..

Is dit sad? om so afhanklik te wees van iets?

as jy so dink, beter jy nou hardloop want ons Farm towners is agter jou…… hehehe

Entry filed under: Farm Town. Tags: .

Sommer net 1 En natuurlik het jy gedink….

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Dellie  |  Junie 10, 2009 at 11:48 vm

    Whahaha! Dit was omtrent panic-stations! :lol:

    Gelukkig is dit toe nie grondhervorming nie… :lol:

    Reply
  • 2. Wipneus!  |  Junie 19, 2009 at 8:06 vm

    Geniet jou boerdery Neyks :lol:

    Reply
  • 3. meermin  |  Junie 26, 2009 at 12:55 nm

    Lekker naweek ons werk vanaand laaaaat hier is so baie werk, hoop maar ons kry voor son op môre klaar met alles!!

    Reply

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape

 

Junie 2009
M T W T F S S
« May   Jul »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Recent Posts

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 106,436 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates

  • Happy Memorial Day, Thankful For The People Who Serve Our Country. 50 minutes ago
  • Let ur dreams stay bigger than ur fears, And ur actions louder than ur words. 9 hours ago
  • Old enough to know better, Young enough to do it anyway... #YOLO 10 hours ago
  • You can be careful in choosing your words, But they end up always getting twisted and manipulated by others. 12 hours ago
  • Follow your dreams, But you gotta have fun too. 14 hours ago

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.