Archive for Mei, 2009
Sommer net 1
Wanneer God jou na ‘n afgrond lei, Vertrou Hom ten volle, dan sal net
een van 2 dinge gebeur – of Hy sal jou vang wanneer jy val,of Hy sal jou
leer om te vlieg! Dis die krag van hierdie een sinnetjie! God gaan dinge
vir jou vandag rondskuif sodat dinge vir jou kan uitwerk in jou guns. As
jy glo, stuur dit. As jy nie glo nie, vee dit uit. God maak deure toe wat
geen mens oop kan maak nie & God maak deure oop wat geen mens kan toe
maak nie. As jy God nodig het om vir jou deure oop te maak… glo net in hom

May every second of this day Bring something special…..
A Thought that makes you Smile,
A Smile that warms your Heart,
And a Heart that holds much Happiness inside.
have a nice day….
As “Feelings” soos n boom groei
Van kleins af leer jy praat, trotse mammas en pappas wat spog hoe baba sy eerste woord ge-uiter het, of sy eerste tree geloop het.
En hulle verseker jou altyd praat is die beste medisyne om gevoelens en pyn te verpleeg. Met pleister kan mens enige wond tydelik verbind, Panado stroop kan tydelik n koors breek. En so kan mens aangaan. Die ding is wat laat woorde oor jou mond vloei, wat help sodat jy die storm emosies kan onderdruk terwyl die wortels deur jou mure krakend binnedring en jou mure in stukke breek? Wat maak daardie seer seer eina in jou binneste gesond, wat as jy wil ; dinge wil reg maak met ander, maar jy weet die tyd is nog nie ryp genoeg nie en tog weet jy ook dat jy nie met tyd mag speel nie- maar jou hart verklaar jou lippe stom en jou emosies groei soos n kiem binne jou.
Wat doen mens dan…….















