Archive for Augustus, 2008

Wat moontlik is….

wat ons dink is onmoontlik, is soms baie makliker as wat dit lyk.

5 comments Augustus 30, 2008

Siels vreugde

Ek wou vir so lank, gister in ‘n boks bere
net vir ‘n rukkie vergeet van alles
en dan raak ek stil.

Stilte doen mens soms so goed,
om jou lewe in nuwe perspektief te sit

maar jy laat dit nie maklik toe nie
jy kry my daar uit en laat  my vergeet van my
seerkry, mense wat dit nie verdien
die trane wat gestort word, vir niks

jy is ‘n sprankel-mens,
jou eie verborge siel sit jy
eenkant, om later oor te dink

die dankie wat oor my lippe wil stort
klink en voel nie genoeg nie

jy weet jy weet, wie jy is
en ek wil net se dankie,

omdat jy my all-in-one vitamien-krag pilletjie is.

3 comments Augustus 28, 2008

Altyd onthou (5)

As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word.  Met die hart glo ons, en ons word vrygespreek; en met die mond bely ons, en ons word gered.  Die Skrif sê tog: “Niemand wat in Hom glo, sal teleurgestel word nie.”

Romeine 10 :9-11

Add comment Augustus 28, 2008

September – Cry for you

I never had to say goodbye
You must have known I wouldn’t stay
While you were talking about our life
You killed the beauty of today

Forever and ever
Life is now or never
Forever never comes around
(People love and let go)
Forever and ever
Life is now or never
Forever’s gonna slow you down

{2X}
You’ll never gonna see me again
So now who’s gonna cry for you
You’ll never gonna see me again
No matter what you do

You never heard me break your heart
You didn’t wake up when we died
Since I was lonely from the start
I think the end is mine to write

Forever and ever
Life is now or never
Forever never comes around
(People love and let go)
Forever and ever
Life is now or never
Forever’s gonna slow you down

{2X}
You’ll never gonna see me again
So now who’s gonna cry for you
You’ll never gonna see me again
No matter what you do

Forever and ever
Life is now or never
Forever never comes around
(People love and let go)
Forever and ever
Life is now or never
Forever’s gonna slow you down

{2X}
You’ll never gonna see me again
So now who’s gonna cry for you
You’ll never gonna see me again
No matter what you do

Forever and ever
Life is now or never
Forever never comes around

Hierdie is ‘n baie mooi liedjie….. en mooiste woorde, wat diep sny…..

3 comments Augustus 25, 2008

Agt husse

Kom ons kyk?  8dinge:

nr1.  Om te kan lewe en te weet ek is ‘n kind van die Here en dat hy my liefhet;
nr2  My pa wat absoluut alles vir my doen, en my liefhet met my foute;
nr3  Elmarie wat my vriendin en vertroueling is, wat my optel en dra as ek geval het;
nr4  Johanne  (ella se meisiekind)  8jaar oud maar het haar baie lief, en deur alles wat sy al is bly sy altyd smile;
nr5  my plekkie in die son, daar waar ek oor vlaktes heen kan staar en myself verloor in my drome, die plaas;
nr6 om mense in my lewe te wat werklik omgee al ken hulle my nie eers so goed nie;
nr7 Om elke oggend my oe te kan oopmaak en te kan sien en kan ruik en alles…..en om ‘n dag in te gaan wat die Here met ‘n doel vir my gegee het:
nr8 Dan klein dingetjies wat mense doen en wat my gelukkig maak.

Wippie se tag. ek tag vir Meermin


glitter-graphics.com

3 comments Augustus 25, 2008

Altyd onthou (4)

U is regverdig, Here my God, laat reg aan my geskied, sodat hulle hulle nie in my leed verlustig nie.

Psalm 35:24

Add comment Augustus 25, 2008

Altyd onthou (3)

Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!

Psalm 118:1

4 comments Augustus 22, 2008

Altyd onthou (2)

Ek het in U bly glo, selfs toe ek gedink het dit is klaar met my

Psalm 116:10

2 comments Augustus 21, 2008

Altyd onthou

Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne.

Jesaja 43:1

2 comments Augustus 19, 2008

Dit wat stom is…..

Ek gaan die volgende paardae biekie blog-verlof neem. Omdat my gedagtes en my gemoed nie by die blog pas op die oomblik. Sal darem nog inloer by julle.

Weetwoorde:

“Net ‘n mens self ken die bitterheid van sy eie gemeod, en ook in sy vreugde kan niemand anders voluit deel nie.
Spreuke 14:10

Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. ‘n Pragtige deel is vir my afgemeet, ja, wat ek ontvang het, is vir my mooi.
Psalm 16:5&6

4 comments Augustus 17, 2008

Previous Posts


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape

 

Augustus 2008
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Recent Posts

Gister se dinge

Blogroll

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

Snuffel kyk

who's online

Bladsye

Meta

Twitter Updates