Hoe die mens die domein van voëls oorwin het
Julie 17, 2008
Die tag van Adrie om oor vlieg te praat.
Vliegtuie het nie net uit die lug geval nie, vliegtuie is ‘n produk van baie denke van die mens om vry deur die wolke en tussen voëls rond te vlieg.
Roger Bacon het in 1250 het vorendag gekom met die idee van ‘n tuig wat met klappende vlerke sou vlieg. Meer as twee eeue later het Leonardo da Vinci sketse van verskillende soort vleigmasjiene gemaak en self een wat lyk soos ‘n helikopter.
Ek persoonlik het nog nooit my voet in ‘n vliegtuig gesit nie, sal seker eendag. Nog a manier van vlieg is:

Lugballon
Adrie is dit reg Juffrou?
Entry Filed under: Tag. .
8 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed


















1.
Zoekoe | Julie 17, 2008 at 9:47 vm
Dis baie mooi Neykie !!!!
2.
007meisie | Julie 17, 2008 at 11:02 vm
Ruiter van die windjie wil ek wees…vryer as die voëltjies rondom my…hmmm
Hoewel dit lekker gemaklik is om vinnig met ‘n tuig te vlieg, dink ek dis meer romanties om per skip te vaar…
en dis minder lugbesoedeling!
Maar dink net, so lank terug was mense reeds al so slim om aan sulke gevorderde dinge te dink nè! Als wat ons lewens so maklik maak vandag, is doerie tyd al mee eksperimenteer!
Luister suster, ekke like hierdie kat van jou wat so rock op die regterkant bevonk!
Bravo 2 oor en uit!
007 bestel ‘n sonskyn daggie vir jou!
3.
duskant | Julie 17, 2008 at 12:07 nm
Nice inskrywing.
Ek het hoeko noudiedag ook oor vlieg geskryf, wetie of jy dit gelees het nie http://duskant.wordpress.com/2008/06/15/om-te-val/
4.
Zee | Julie 17, 2008 at 12:17 nm
Ek wil nog eendag in ‘n lugballon vlieg. Ek dink dit sal so cool wees om so bo oor die aarde te sweef en alles onder jou te aanskou!
5.
Wipneus! | Julie 17, 2008 at 1:37 nm
Ek vlieg in elk geval elke dag sonder dat ek ‘n vliegtuig of lugballon nodig het, ek vlieg op my eie vlerke
6.
Dellie | Julie 17, 2008 at 4:20 nm
Zee, ekke kom saam!
7.
Tersia | Julie 17, 2008 at 4:52 nm
Lucky Wippie! Ek vlieg nie baie nie, maar elke keer as dit gebeur is ek so emosiosneel!
8.
Adrie | Julie 17, 2008 at 11:15 nm
Knap gedaan. En jy kry sommer bonus punte.