GEBED VIR JOU, MY VRIENDIN

Junie 16, 2008 at 4:02 vm 1 comment

Liewe Vader,

beskerm asseblief vandag my Vriendin,

hou haar veilig onder U vlerk, 

en dankie,  Liewe Heer,

vir die geleentheid wat ek vandag het

om vir haar te kan sê dat sy baie spesiaal en kosbaar is,

vir my Vader net soveel soos vir U!  

Seën haar en almal wat haar aangaan

Seën haar ook in haar werk en vir die persoon wat sy Is

want sy weet alleenlik hoeveel sy U nodig het vandag

 

In Jesus se Naam.

AMEN

About these ads

Entry filed under: vriendskap. Tags: .

Pa Gelukkig verjaarsdag en Vadersdag Never judge things by their appearances

1 Kommentaar Add your own

  • 1. Nefri  |  Junie 16, 2008 om 11:23 vm

    Neykie dis pragtig! Wanneer jou vriendin dit lees, hoop ek dat sy jou ook waardeer en ook vir jou seën in oorvloed gaan aanvra.

    Dit was heerlik om weer hier in jou oase te kom lees en verkwik te word met ietsie moois vir die siel.

    (((Neykie)))

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape
Junie 2008
M D W D V S S
« Mei   Jul »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Gister se dinge

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

  • 177,075 spore

Snuffel kyk

who's online

Twitter Updates


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

%d bloggers like this: