Archive for Junie 5th, 2008

Meermin tag. Ek is rerig moeg

Meermin het my getag: 

Wat is belangrik vir my;

Elke oomblik, my pa en elmarie.  My vriendinnne. Die lewe.  En dan laaste my blog en my gedigte en die mense van die blogs.

 

 

 

Ek is lekker moeg- werk my gat af en dit alles kry nie end nie. 

 

dit was
laat
ons het
ons eina’s
gedeel
en gespekuleer
oor liefde
die alleen wees
wat sou vervaag
sou die
stukkies
met mekaar
deel en
weer heel
wees

 

 

Daar dis amper Naweek….

 

 

Geniet die res van julle dag.

3 comments Junie 5, 2008


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape

 

Junie 2008
M T W T F S S
« May   Jul »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Recent Posts

Gister se dinge

Blogroll

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

Snuffel kyk

who's online

Bladsye

Meta

Twitter Updates