Archive for Junie 2nd, 2008

Alles en alles…en dit

Die naweek was lekker- net lekker gekuier en Wikus gesien.  En my hene hy bly net verwoedelik mooi.  Eish….

 

Weet jy van
die seer
die hoë mure
wat jy mooi
netjies in
rommel om
my laat val het
die geure
van jou hang nog
in die lug
en stadig stap
jy terug na my
ons turkoois liefde.

 

 

 

“A name makes no matter to me, as long as I can call you my own.”

 

“I have said nothing because there is nothing I can say that would describe how I feel as perfectly as you deserve it.”

 

“It’s better to have loved and lost, than to have never loved at all.”

 

“Someday someway
together we will be baby
I will take and you will take your time
We’ll wait for our fate
cos’ nobody owns us baby” ~MLTR~

 

 

 

 

3 comments Junie 2, 2008


Trefhou…

Ons moet inspirasie put uit die voorbeeld van ander gelowiges; Ons moet van alles ontslae raak wat ons in die wedloop mag hinder; Ons moet vorentoe kyk na die beloning wat vir ons wag; Ons moet ons oog op Jesus gevestig hou; en Ons moet die wedloop met volharding hardloop.

Besoekers

web tracker
Page copy protected against web site content infringement by Copyscape

 

Junie 2008
M T W T F S S
« May   Jul »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Let wel:

Gedigte wat ek hier plaas is my eie, en dit is nie noodwendig my gevoelens nie, maar wat ek beleef in die lewe en ander mense se seer en optrede.
Om ander lief te hê is om hulle te help om God lief te hê – Søren Kierkegaard.

Recent Posts

Gister se dinge

Blogroll

briefie in die lug:

steyn_rene@yahoo.com
Die honger na liefde is baie moeiliker om te versadig as die honger na brood – Moeder Teresa.
ZA TOP Sites

Kyk Blerts

Snuffel kyk

who's online

Bladsye

Meta

Twitter Updates